Buitelanders val oor hulle voete om in Kaapse KI-maatskappy te belê
Emile Ferreira, medestigter van Verascient, ’n jong kunsmatige-intelligensiemaatskappy, gesels oor wat hulle doen, die belegging in die maatskappy en hul soektog na Suid-Afrika se voorste KI-talente.
\