Meer en meer landbou-besighede onder sakeredding
Andries le Grange, direkteur in mededingingsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr, gesels oor hul webinaar oor sakeredding in die landbousektor en waarom al hoe meer landbou-ondernemings onder sakeredding geplaas word.
\