Mag aanlyn-dobbelplatforms só aggressief bemark?
Lungile Dukwana, waarnemende uitvoerende hoof van die Nasionale Dobbelraad, gesels oor die kommer dat al hoe meer Suid-Afrikaners onverantwoordelik aanlyn dobbel, die bemarking van aanlyn dobbelplatforms en die impak daarvan op die middelklas.
\