Anglo wil De Beers “weggee”
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor vandag se markbewegings, maatskappye in die kunsmatige intelligensie-sektor wat onder druk is, Glencore en ArcelorMittal se handelsverklarings, en Anglo American se planne om sy belang in De Beers te verkoop.
\