Valterra se winste skiet deur die dak
Craig Miller, uitvoerende hoof van Valterra Platinum (voorheen Anglo American Platinum), bespreek die maatskappy se tussentydse resultate vir die ses maande tot einde Junie, waartydens die omset verdubbel het.
\