Tesourie gee toe, maar waarsku: Wanbestuur bly onder die vergrootglas
Anthony Moses, adjunkvoorsitter van die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging (Salga) in die Wes-Kaap, deel sy mening oor die nasionale tesourie se besluit om munisipaliteite se toelaes tydelik te weerhou en waarom die fondse nou vrygestel word.
\