Kumba kla (onder meer) oor die reën
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB, deel haar mening oor Sasol en Kumba se handelsverslae, die uitdagings wat hulle in die gesig staar, en die potensiaal wat FNB in die kommoditeitsmark raaksien.
\