Landbou betree ’n nuwe era van permanente onsekerheid
Daneel Rossouw, landbouverkoopshoof by Nedbank Kommersiële Bank, gesels oor ’n nuwe era van permanente onsekerheid in die landboubedryf en gee raad aan boere om hierdie tye van onsekerheid te hanteer.
\