Thames Water wys dat privatisering nie altyd maanskyn en rose is nie
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die impak van die konflik in die Midde-Ooste op markte, Brittanje se nuwe eerste minister en die privatisering van Thames Water.
\