--:--:--
⬤ LOW 20 Jul 2026, 17:16 UTC

Business Partners teken appèl aan teen likwidasie-uitspraak

Jeremy Lang, besturende direkteur van Business Partners, gesels oor Business Partners se reaksie op die onlangse uitspraak van die Hooggeregshof wat die likwidasie van 'n eiendomsmaatskappy ter waarde van R575 miljoen oor 'n skuld van R15,5 miljoen blokkeer.
\
Terms of Service