OBK skors uitvoerende hoof ná anonieme bewerings van ongerymdhede
Jannie Oosthuizen, bestuurder van arbeidsverhoudinge by die Vereniging van Staatsamptenare (VSA), gesels oor die skorsing van die OBK se uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, te midde van anonieme bewerings van ongerymdhede.
\