Huise in Kaapstad en ander Wes-Kaapse dorpe raak onbekostigbaar vir die middelklas
Tertius Simmers, die Wes-Kaapse LUR vir infrastruktuur, gesels oor 'n reeks studies oor die behuisingsmark in die Wes-Kaap wat toon dat huise toenemend onbekostigbaar vir die middelklas raak.
\