Robotte voltooi eerste operasies
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor die rol van mensagtige robotte en kunsmatige intelligensie nadat 'n operasie onlangs deur robottegnologie op afstand uitgevoer is.
\