Die goudprys is nou al 26% laer as sy hoogtepunt
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die markte, die hofuitspraak oor gestruktureerde selfversekering vir boerderyondernemings, die goudprys, asook sy vooruitsigte vir Suid-Afrika se rentekoers.
\