Plaaslike owerheide se geldsake steeds beroerd
Die ouditeur-generaal (OG) se jongste verslag oor plaaslike owerhede se geldsake is vandag bekend gemaak. Alice Muller, portefeuljehoof by die ouditeur-generaal van Suid-Afrika, gesels oor die sleutelbevindings.
\